
Bosveld Stereo - FM 107.5 - Johannesburg
Radio station with a heart of gold
Live
Bosveld Stereo
About Bosveld Stereo
Bosveld Stereo is ’n Afrikaanse radiostasie in Hartbeespoort wat op 107.5 FM uitsaai en bekend staan vir sy Christelike en gemeenskapsgerigte programmering. Die stasie bied musiek, nuus, vermaak, aktuele sake, geloofsinhoud en interaktiewe programme aan, met ’n sterk fokus op die Bosveld-gemeenskap …
Frequency
107.5 FM
Language
Afrikaans
Listener reviews
Wil net vir Bosveld Stereo baie dankie sê vir die mooi Christelike oordenkings? Wil baie graag meer Christelike programme soos die oggend en aand oordenkings hoor op Bosveld Stereo.
Bosveld asseblief speel Slaan 'n 6 vir Jesus, God se beloftes, Lewe Jesus in jou, Ware liefde, Die Glory Lorrie en Ag man dis lekker by Jesus van Leon Goosen?
Wil net vir Bosveld Stereo sê ek hou duim vas dat julle ook GOTV en Starsat audio kanale gaan kry as dit God se wil is vir meer stasies wat Gospel musiek speel op die GOTV en Starsat audio platforms.
Groot asseblief kan Bosveld Stereo die oggend en aand oordenkings met 'n halfuur verleng? Wil baie graag meer Christelike meditasie boodskappe op Bosveld Stereo luister.
Kan julle asseblief ook meer Christelike programme op Bosveld Stereo deur middel van potgooi uitsaai?
Contact
More radios in Johannesburg
In other languages
- See this page in French: Écouter Bosveld Stereo en ligne
- See this page in Spanish: Escuchar Bosveld Stereo en vivo
- See this page in Portuguese: Reproduzir Bosveld Stereo ao vivo
- See this page in German: Bosveld Stereo online hören







